Enter your address to shop this item

Leer My Lees Met Tippie die Olifant Vlak 1: Boek 1 - 10

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is tien boekies in die reeks. Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is tien boekies in die reeks.

Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.

What's in the box
1 x Book

AuthorJose Palmer, Reinette Lombard
Volume0.0 cc
WarrantyNon-Returnable
LanguagesAfrikaans
PublisherLAPA Publishers
BISAC CodeJNF013000
Book FormatPaperback / Softback
Published Date2020-11-20
Number of Pages240
What's in the box1 x Book
Download the Mr D app

Download the Mr D app or shop online